Terug na Lede
Marius Crous
member
Lid sedert 23 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
MARLENE VAN NIEKERK
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-991256-12-6
Die tempteerbare oog Marius Crous (Redakteur) Marlene van Niekerk se oeuvre is ’n illustrasie van die formalistiese konsep vreemdmaking, want nie net word die alledaagse taal verruim en verbreed nie, maar selfs die opvattings oor die aard van tekste en genres word voortdurend bevraagteken. Alhoewel haar werk intellektueel uitdagend is en ’n deurdagte filosofiese onderbou bevat, is daar heelwat satire, spot en selfrefleksie aanwesig. Die opstelle in hierdie bundel beskou haar werk vanuit ’n verskeidenheid teoretiese invalshoeke en handel oor die sentrale kwessies in haar oeuvre, naamlik die skeppende skryfproses, die aard en funksie van skryf, die mens en die omgewing, vertelling en vertaling, kos en kosmaak, asook die uitbeelding van universiteite. Die navorsers is almal jong akademici wat aanklank vind by Van Niekerk se werk. Die tempteerbare oog word uitgegee deur Naledi en die SAAWK en is beskikbaar teen R350.00 by die SAAWK: [email protected], Tertia Swart, Naledi: [email protected]

Stuur Boodskap

Kontak Marius Crous direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗