<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ons Almal Het ʼn Storie deur Lizelle Vermaak
Ons Almal het ʼn Storie gaan oor ʼn gewone paartjie, van jonk en verlief wees, ʼn lewe saam bou en swaarkry wat hul huwelik byna verwoes. Ook oor die dood van geliefdes.
Hierdie boek is bedoel vir mense wat al verlies ervaar het. Ons almal het een of ander tyd hoop en ʼn reddingsboei nodig. Hierdie boek wil daardie hoop gee; ʼn reddingsboei wees.