Terug na Lede
Betsie van Niekerk
member
Lid sedert 23 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
2
So ook op die Aarde
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-991256-59-1
In ʼn afgeleë Kalahari woestyndorpie ontdek ʼn jong Franse non, Léonie Duvernois, dat haar lewe lyflik en aards is en om lief te hê onkeerbaar soos ʼn fontein in jou opborrel. Sy leer ken die jong Vader Simon, die kaalvoet priester wat die klein woestynkatedraal eiehandig gebou het en wie se biblioteek vol verbode boeke is Ook die vreemde hondkind wat hande viervoet deur die dorpie se strate hardloop en die geheimsinnige, streng Suster Agnes. By die wyse ouma Pop leer sy hier op die aarde het ons net ons lywe en ons moet lewe en glo met ons lywe. Wanneer Léonie in die skemerlig kaal swem in die Grootrivier, raak sy met verwondering aan haar borste en heupe en voel hoe die water al langs haar rug streel as sy haar oorgee aan die sorgelose vryheid van ligter word en wegdryf. Hierdie is die universeel, eg menslike verhaal van ʼn klein gemeenskap met eie wegsteekdinge, mense vir wie God in die worsteling van hul bestaan soms net ʼn skrale wete is.
So ook op die Aarde (e-book)
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-991256-59-1-1

Stuur Boodskap

Kontak Betsie van Niekerk direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗