Terug na Lede
Tertia Botha
member
Lid sedert 23 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Leeutjie en Louwtjie
Naledi
Naledi ISBN: 9781776172351
Leeutjie en Louwtjie ’n Bosveldstorie oor vriendskap en avontuur ’n Welpie genaamd Leeutjie ontsnap uit die dieretuin en vlug bergop. Hy ontmoet vir Louwtjie, ’n jong seun met wie hy boesemvriende word. Louwtjie se oupa Theuns stem in dat Leeutjie op sy bosveldplaas, Paradys, mag kom woon. Saam met Bob Bond, ’n mak bobbejaan wat eintlik ’n geheime agent is, beleef hulle opwindende avonture soos om renosterstropers vas te trek en wilddiewe te fnuik. *** A bushveld story about friendship and adventure A lion cub named Leeutjie escapes from the zoo and flees up a mountain. He meets Louwtjie, a young boy with whom he becomes best friends. Louwtjie’s grandfather Theuns agrees that Leeutjie may come and live on his bushveld farm, Paradys. Together with Bob Bond, a tame baboon who is actually a secret agent, they experience exciting adventures like catching rhino poachers. *** Outeur/Author Tertia Botha (1925-2013) was die skrywer van onder meer Rebel (Tafelberg, 1994) en Waterkind (Tafelberg, 1998). Rebel is bekroon met die 1994 Brons Sanlamprys vir Jeuglektuur. As letterkundige en senior dosent aan die destydse Universiteit van Natal, het sy ook verskeie bydraes tot gepubliseerde akademiese boeke gemaak. Tertia Botha (1925-2013) was the author of, among others, Rebel (Tafelberg, 1994) and Waterkind (Tafelberg, 1998). Rebel was awarded the 1994 Bronze Sanlam Prize for Youth Literature. As a senior lecturer at the then University of Natal, she also made several contributions to published academic books. Illustreerder/Illustrator Zsa-Zsa Venter het in 2011 haar Nasionale Diploma in Beeldende Kunste aan die Sentrale Universiteit van Tegnologie in Bloemfontein verwerf. Sy illustreer kinderboeke en werk graag aan opvoedkundige produkte. Zsa-Zsa Venter obtained her National Diploma in Fine Arts from the Central University of Technology in Bloemfontein in 2011. She illustrates children’s books and enjoys working on educational products. *** KINDERBOEK: AVONTUUR OUDERDOM: 6-12 J…

Stuur Boodskap

Kontak Tertia Botha direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗