Terug na Lede
Karina Jooste-Van Aarde
member
Lid sedert 23 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
2
My child is deaf or hard of hearing. What now?
Naledi
Naledi ISBN: 9781928530695
My child is deaf or hard of hearing. What now? The realisation for hearing parents that their child is deaf brings an emotional shock and tears and over time many questions. Many questions are left unanswered because of ignorance and because there is no proper parental guidance from the deaf people’s point of view, to assist hearing parents in raising a deaf or a hard of hearing child in South Africa. The first question hearing parents usually ask, is: “How can we communicate with our deaf or hard of hearing child?”
My kind is doof of hardhorend. Wat nou?
Naledi
Naledi ISBN: 9781928530534
My kind is doof of hardhorend. Wat nou? Wanneer horende ouers besef hulle kind is doof, veroorsaak dit ’n emosionele skok en trane en met verloop van tyd baie vrae. Baie vrae word onbeantwoord gelaat weens onkunde en omdat daar geen behoorlike ouerleiding is uit die dowe mense se oogpunt, wat horende ouers help om ’n dowe of ’n hardhorende kind in Suid-Afrika op te voed nie. Die eerste vraag wat die horende ouers gewoonlik vra, is: “Hoe kommunikeer ons met ons dowe of hardhorende kind?”

Stuur Boodskap

Kontak Karina Jooste-Van Aarde direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗