Terug na Lede
Jan Pretorius
member
Lid sedert 23 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
2
Stil gesprek
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-991256-89-8
Stil gesprek is ’n pragtige publikasie wat bestaan uit 24 oorspronklike ekfrastiese gedigte van die bekende opvoedkundige en akademikus Jan Pretorius, wat geskryf is na aanleiding van die internasionaal bekroonde natuurfotograaf Geo Jooste se natuurfoto’s wat in volkleur aan die keersy van die gedigte afgedruk word. Die sirkelmotief van lewe en dood kom baie goed uit die gedigte na vore, wat eweneens bekragtig word deur die foto’s van die wilde diere. Die klankpatrone (half- en volryme) in die gedigte word uitstekend aangebied om die gedigte telkens treffend daar te laat uitsien. Die stemgee aan stemlose dinge is een van die belangrike aspekte wat die bundel laat Uitstaan. Telkens word die fokalisasie vanuit die betrokke dier/e se blik aangebied. Nie net word die natuur in haar grootsheid deur die diere en landskappe voorgestel nie, maar word ook ’n oproep aan die mensdom gedoen om opnuut te herebesin oor ons plek in die wêreld en ons verantwoordelikheid teenoor die natuur.
Stilles Gespräch
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-0672348-3-6
In D.J. Oppermans Gedicht Vuurbees (Feuerbulle) erklärt der Sprecher: „Der Bulle kennt keine Metaphysik“, was darauf hindeutet, dass das Tier ein Leben frei von abstrakten oder philosophischen Konzepten führt. Im Gegensatz dazu präsentiert Jan Pretorius in seiner Sammlung Stilles Gespräch (ursprünglich in Afrikaans als Stil gesprek) 26 Bildgedichte, inspiriert von den atemberaubenden Fotografien des international renommierten Naturfotografen Geo Jooste. Pretorius nutzt diese Gedichte, um Tiere und Landschaften poetisch darzustellen, nicht nur in Bezug auf ihre Umwelt und andere Tiere, sondern auch in Bezug auf den Menschen. Pretorius’ Gedichte sind oft realistisch in ihren Beschreibungen, dabei aber auch mit Anspielungen auf metaphysische Bedeutungen. Sie laden den Leser ein, die Beziehung zwischen Mensch und Natur neu zu bewerten und seinen eigenen Platz innerhalb eines größeren Ganzen zu überdenken. Diese Einladung zum Nachdenken konfrontiert den Leser mit der dringenden Notwendigkeit, bewusster und verantwortungsvoller mit der Natur umzugehen.

Stuur Boodskap

Kontak Jan Pretorius direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗