Terug na Lede
Michelle Strydom
member
Lid sedert 23 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
SONNEBLOMSKRIF
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-991256-25-6
Sonneblomskrif bestaan uit vier unieke gedagtewêrelde: Verlies en verlang; Verwonder en vereer; Verlief en verlore; Verskeidenheid en vir ander. Verlies en verlang skets Michelle se diepe verlange na haar suster, Marizanne (of soos hul troetelnaam vir mekaar was, “Ou”). Marizanne is op 13 Januarie 2022, op 20 jaar, in ‘n motorongeluk oorlede. Nooi droom daarvan om haar (ou)sus in elke leser se hart te laat voortleef. Hierdie digbundel word dus spesiaal aan Marizanne opgedra. Verwonder en vereer is slegs ‘n spatsel op die palet van kleur wat God toekom. Hierdie woorde het ten doel om Jesus Christus te verheerlik. Verlief en verlore bevat soet kleure van liefde vir nooi se kêrel. Verskeidenheid en vir ander is ‘n bont kunswerk van dag-tot-dag gebeure; dinge waaroor nooi wonder en verwondering vir verskillende mense. Sonneblomskrif is juis gerig aan elkeen wat deel van die doodgewone lewe vorm. Michelle is ‘n nuwe skrywer wat wens om lesers se harte te roer.

Stuur Boodskap

Kontak Michelle Strydom direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗