<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Steelhou
Werkersklas-woonbuurt Randgate aan die verre Wes-Rand vorm ‘n hegte eenheid in hul onderdorptrots. Dit wat nie vanaf voorstoepe sigbaar of hoorbaar is van die bure nie, word gou bekend as skinderstorie. Eweneens ’n trotse gemeenskap wat ken van die lewe se opstoppers en klipharde lyfhoue. Mense wat nie sommer gaan lê nie. Met deursettingsvermoë en ambisie gelouter uit ervarings wat hom as bokser en mens brei, styg Eddie Blignaut bo sy omgewing. Onder die afrigting van oom Ig stap Eddie ‘n pad wat min beskore is – van oopgesig ysterseun tot rateltaai wêreld-bokskampioen. Eddie veg wêreldwyd en wen teen die mees gedugte teenstanders: in
Suid-Afrika is hy ‘n huishoudelike naam, sy leefstyl die toonbeeld van welvaart. Van sportman tot sakeman, so berig die pers oor hom. Maar sy mees geslepe teenstanders kom uit sy tuisbuurt en familie. In afguns en jaloesie word hinderlae gestel, aantygings gemaak en lewens verpletter. Eddie se swakplekke en blindekolle pootjie hom stadig maar seker. Soos Ikarus vlieg hy te na aan die son. Eddie loop hom uiteindelik tromp-op vas in die grootste toets vir sy integriteit, een buite die bokskryt. Steelhou is ‘n aangrypende verhaal vol patos wat ons opnuut herinner aan die mens se feilbaarheid en innerlike krag.
***
The working-class neighbourhood of Randgate on the far West Rand is tightly knit in their underdog pride. That which is not visible or
audible from the front porches of the neighbours soon becomes known as gossip. Likewise, a proud community that knows all about
life’s punches and rock-hard body blows. People who refuse to just lie down. Through perseverance and ambition distilled from experiences that shape him as a boxer and human being, Eddie Blignaut rises above his surroundings. Coached by Uncle Ig, Eddie walks a path that is rarely afforded – from open-faced young tyro to tough boxing champion of the world.
Eddie fights worldwide and wins against the most formidable opponents: in South Africa he becomes a househo…