<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Skynskadu is ʼn uitsonderlike versameling van Christine Barkhuizen le Roux se nuutste gedigte. Met gedigte wat opgedra word aan onder meer Breyten Breytenbach, vorm die kritiese beskouing van lig teenoor donker ook deel van ʼn groter digterlike diskoers. Op die ingevoegde CD is daar pragtige toonsettings deur Olga en Babette saam Christine se eie voorlesing van haar werk.