Back to Members
Lizette Rabe
member
Member since 24 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Members
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Other Members
2
Naledi, Child of stars, and our first stories
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-991256-31-7
“Gogo, what is religion?” Naledi asked one afternoon after school. And you know what? There Naledi and her Gogo set off on a bíg adventure and an exciting journey of discovery right around our planet in search of what people call religion and what gives their lives meaning. From East to West, and from South to North. Come along! A book for reading, thinking, cutting and pasting, drawing and sketching, for children and their grandmothers (and grandfathers, and mothers and fathers, and teachers) about our world’s religions and convictions and how to make our world a better place for all her children. (https://naledi.co.za/product/sterretjiekind-naledi-en-ons-eerste-stories/)  
Sterretjiekind Naledi en ons eerste Stories
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-991256-29-4
“Oumie, wat is godsdiens?” Dit het Naledi een middag ná skool vir haar Oumie gevra. En weet jy wat? Daar vertrek Naledi en haar Oumie toe op ʼn gróót avontuur en ʼn opwindende ontdekkingsreis reg rondom ons planeet op soek na dit wat mense godsdiens noem en wat vir hulle sin in hul lewe gee. Van Oos na Wes, en van Suid na Noord. Kom saam! ʼn Lees-, dink, knip-, teken- en plakboek vir kinders en hul oumas (en oupas, en ma’s en pa’s, en onderwysers) oor ons wêreld se godsdienste en oortuigings en hoe om ons wêreld ʼn beter plek vir al haar kinders te maak. (https://naledi.co.za/product/naledi-child-of-stars-and-our-first-stories/)    

Stuur Boodskap

Kontak Lizette Rabe direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗