<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Silwerwit in die soontoe is ’n eerste poging om die menigte moontlikhede van Afrikaans met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) te ontdek en te vier – iets wat nog nooit vantevore aangepak is nie. Die gedigte in hierdie bundel is ko-kreatief geskep: ’n digter en ’n masjien hand aan hand. Frases KI-teks is sorgvuldig deur die outeur saamgeweef om verse te vorm, as deel van ’n eksperiment wat vra en verken: Hoe kan hierdie tegnologie die digkuns aanvul en uitdaag? In poësie oor KI, die kontinent, Kaapstad en die Karoo blink branders, brand lug en dans die masjien aan die buitewyke van taal.