Terug na Lede
Johann Rossouw
member
Lid sedert 24 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
VERNIETIG
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-991256-40-9
vernietig is die Afrikaanse vertaling van die jongste en stellig die snydendste, wydlopendste roman nog uit die pen van Frankryk se invloedrykste en mees omstrede lewende romansier, Michel Houellebecq. Soos slegs hy kan, vertel Houellebecq aan die hand van die pakkende verhaal van die hooggeplaaste Franse Tesourie-amptenaar, Paul Raison en sy familie ook die verhaal van hoe die Weste onder die bedreiging van vernietiging staan – sowel van sy vyande as deur sy eie wortels aan te val. Moderne begeerte, die massamedia, die stryd van bejaardes en eensames, en menslike sterflikheid word ondersoek. Terselfdertyd ’n tragiese ideeroman, ’n politieke riller en ’n bytende satire van die woke-kultuur en eietydse geklikhede in die naam van spiritualiteit, bied vernietig ’n unieke insig in die lot van die hedendaagse wêreld wat die leser eweseer van die lag laat uitbars as tot trane van droefheid beweeg. Met hierdie vertaling bring die bekende Afrikaanse filosoof, romansier en openbare intellektueel, Johann Rossouw hierdie groot roman na die Afrikaanse leser op soek na onvergeetlike literêre fiksie.

Stuur Boodskap

Kontak Johann Rossouw direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗