Terug na Lede
Stefan Enslin
member
Lid sedert 24 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
2
Tweede Kanse
Naledi
Naledi
Jong Joe en Anna (albei 13) raak hartstogtelik verlief op mekaar. Maar dan tree die lewe tussenbeide en word hulle teen hul sin van mekaar geskei.  Amper tien jaar later loop hulle mekaar weer onverwags raak, maar hul sterk band vanuit hul kinderdae is verlore. Sal hulle die lewe se baie hindernisse kan oorkom, en sal hulle ooit weer saam kan wees? Dit is ’n storie oor lewe, grootword, regte en verkeerde keuses maak, vashou aan dit waarin jy glo, ouerskap en hantering van die dood. Wat egter die sterkste uitstaan, is die liefde. Hierdie storie verken die moeilikhede wat tieners en studente daagliks in die gesig staar en leer ook jonk en oud om in liefde te glo ten spyte van hartseer.
Verskietende Ster
Naledi
Naledi
Phillip Schuman se wêreld voel of dit in duie stort die dag toe sy ma sterf. Dit is nou net hy en sy pa Tomas, die pa wat lankal reeds moed opgegee het op die lewe. Phillip kon maar net sowel saam met Maria gesterf het, want na haar dood word Phillip verhoed om enigsins sy talent en passie vir musiek verder uit te leef. Die hoop om klavier by die skool te speel is tevergeefs, waar die skool boelie met ’n ysterhand regeer en die tingerige Phillip boonop vervreem word van die speelgronde. Spoedig vind Phillip kreatiewe maniere om sy talent as pianis uit te leef op die mees ongelooflike manier, maar selfs dit lei tot ramspoedige gevolge. Geïnspireer deur ware gebeurtenisse.

Stuur Boodskap

Kontak Stefan Enslin direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗