Terug na Lede
Elkarien Fourie
member
Lid sedert 24 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Vat jou hele hart
Naledi
Naledi
Wat ’n heerlike kennismaking met China! Elkarien Fourie se joernaal is ’n waardevolle tydsdokument wat my ’n week lank geboei gehou het en teen die einde daarvan gelaat het met die gevoel dat ek nou meer begrip het vir hierdie antieke beskawing en sy moderne mutasie. Ek is verstom deur die dinge wat sy hier openbaar, want ek is een van daardie  tipiese lesers met ’n stereotipe beeld van China. Daar is deurentyd ’n verteller aan die woord met ’n jonkheid van gees, ’n avontuurlus en nuus­kierigheid wat ’n mens met ’n jong reisiger assosieer, maar terselfdertyd is die lewenswysheid ook merkbaar van iemand met baie meer deurleefde jare op haar kerfstok. -Kerneels Breytenbach

Stuur Boodskap

Kontak Elkarien Fourie direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗