Terug na Lede
Marius Swart
member
Lid sedert 24 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Troos in my stryd met kanker
Naledi
Naledi ISBN: 978-1-991256-61-4
Was jy al langs ʼn siekbed van iemand vir wie jy omgee? Of dalk is jy self die een in die siekbed? Watter troos is daar? In my bediening was ek al langs baie siekbeddens, veral by baie pasiënte met kanker. Soveel vrae, soveel seer, soveel onsekerheid. Wat sê ʼn mens vir hulle? Watter troos kan ek bied? Woorde ontbreek meeste van die tyd. As predikant was en is dit vir my baie moeilik . Wat lees ek? Wat kan ek sê? Watter troos en hoop kan ek uit die Bybel gee? In hierdie boek kyk ons na ʼn aantal tekste wat ons kan gebruik as troos. Dit beweeg van troos, bemoediging en versterking na die ewige hoop wat ons elkeen het. Jy kan hierdie boek vir jouself gebruik of dit vir iemand gee wat dit nodig het . As jong predikant het ek dikwels gesukkel om troos te bied aan mense wat dit nodig het. Met hierdie boek wil ek ook veral jong predikante, pastore of trooswerkers ʼn hulpmiddel gee wat hulle kan gebruik vir hospitaalbesoeke . Ek deel hierdie boek met almal wat troos en leiding nodig het.

Stuur Boodskap

Kontak Marius Swart direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗