<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Die skrywer, Louis Claassens luister van kleins af na ander se stories en het so begin om sy eie stories te vertel.
Vandag se gister vir môre is ‘n versameling van hierdie stories – skryfstukke en gedigte oor omblikke en gebeure wat hom ten diepste geraak het en nog aanraak.
Kom kuier saam met hom in sy leefwêreld en beleef die stories saam met hom. Louis is ‘n afgetrede tandarts wat beslis nie met ‘n mond vol tande sit nie.