Terug na Lede
Laantie le Roux
member
Lid sedert 24 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Worteltoon gaan jou vang
Naledi
Naledi
ISBN: 9781928518228 ’n Boelie leer ’n les • Vir seuns én dogters 7+ • Kleurvolle illustrasies • Wonderlike lewenslesse • Moedig vriendskap aan • Moedig liefde vir die natuur aan • Bekendstelling aan botaniese boomnaam Wian is nie lus om saam met Lana aan ’n taak oor ’n simpel boom te werk nie. Hy is sommer kwaad vir alles en almal. Al bly hy saam met sy ryk ma en pa in ’n huis wat soos ’n paleis lyk, is hy baie alleen. Hy is stout en maak vir Lana seer, want hy is jaloers op haar. Nie net is sy juffrou Hartlief se witbroodjie nie, maar haar ma is vriendelik en gaaf. Hy wens sý ma was ook by die huis as hy smiddae van die skool af kom. Hy is só kwaad dat hy sommer die trosvyeboom se takke breek en die diere verjaag. Maar dan vang Worteltoon vir Wian en leer hom ’n les wat hy nie gou sal vergeet nie!

Stuur Boodskap

Kontak Laantie le Roux direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗