Terug na Lede
Jurie van den Heever
member
Lid sedert 24 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
Wat moet ons met ons Kerk doen?
Naledi
Naledi
Wat moet ons met ons Kerk doen? is ’n poging om te probeer verstaan waar ons as Afrikaners teologies vandaan kom, watter kragte en magte ons en ons Kerk gevorm het en hoe ons Kerk tans daar uitsien. Die NG Kerk was ’n belangrike en rigtinggewende rolspeler in die opheffing van die Afrikaner na die Britse vergrype tydens en na die Tweede Vryheidsoorlog. Toe die Afrikaner uiteindelik die politieke oor­hand verkry het, het die Kerk, ten spyte van teenstrydige weten­skaplike bevindings en omvattende kritiek vanuit die internasionale geloofsgemeenskap, die Skrif steeds aangewend om die politieke oog­merke van die apartheidsbewind te regverdig. Tans word die NG Kerk ervaar as ’n instansie wat ongevoelig teenoor die geestelike behoeftes van haar lidmate staan. Dit behoort die Kerk tot ernstige nadenke te stem, aangesien kerkverlaters nie die geloofslewe versaak nie, maar net ’n omgewing soek waar dit nog met vrug beoefen kan word.

Stuur Boodskap

Kontak Jurie van den Heever direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗