<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
’n Versameling kortverhale deur die bekende skrywer J.M. Gilfillan. Die hooftema is verhoudings en die wyse waarop mense reageer op die vreugde en verdriet wat deel is van hierdie lewe.
Meestal gaan dit nie oor groot en aardskuddende gebeurtenisse nie, maar die klein dinge van elke dag. Die broosheid van verhoudings.
Die bundel het ook ’n ligter kant. So is daar byvoorbeeld ’n spookstorie, daar is ’n bietjie erotiek, en heelwat oor die krag van woorde.