Back to Members
Jan Horn
member
Member since 24 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Members
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Other Members
1
WAAIGRAS
Naledi
Naledi ISBN: 9781997476023
In díé bundel kortverhale vertel hy van die mense, plekke en ervarings wat sy paaie gekruis het. Van ’n lewe verweef in stories. Van sy kinderdae tot by sy loopbaan as TV-regisseur by die SAUK TV en kykNET, en van die plaas, Waaigras waar hy en sy gesin al 48 jaar woon. Stories met ’n fyn humorsin soos, Oom Kaalvoet se hemel en Die dag toe Jerigo se mure geval het. Maar dan ook stories met ’n dieper inslag, soos Sterre bokant Diepsloot.

Stuur Boodskap

Kontak Jan Horn direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗