Terug na Lede
Koos van die Waterberge
member
Lid sedert 24 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
van ‘n afstand af
Naledi
Naledi ISBN: 9781067234898
Van ‘n afstand af is ‘n versameling van memoires, verhale, sketse en vertellings as deel van ‘n terugskouing oor ‘n leeftyd. Van die skrywes is oor ‘n tydperk in die Afrikaanse koerante onder Koos van die Waterberge geplaas. Daar is ses afdelings: vertellings oor vriende, die gesin, musiek, plaas in die Waterberge, alles en nog wat, en kommentaar oor aktualiteite en politieke aangeleenthede. Die boek bring ‘n boodskap oor die diverse fasette van ons bestaan: van menslikheid en medemenslikheid, humor binne ligter oomblikke, uitdagings, van die belangrikheid van persoonlike oopstelling van ander mense se interessanthede, van mooi en aangrypende momente op ons lewenspad en, natuurlik, die kompleksiteite en ernstiger sy van ons bestaan.

Stuur Boodskap

Kontak Koos van die Waterberge direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗