Terug na Lede
Mêrie Scheepers
member
Lid sedert 24 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
DROOM IS NIE MEER GENOEG NIE
Naledi
Naledi
Na Klaas se dood woon Sonja alleeen op haar besproeiingserf langs die Oranjerivier. Ben is die “inkommer”, die vreemdeling. Daar hang ‘n wolk van stories om die aantreklike man van N6erens. Wanneer die twee middeljarige mense mekaar beter leer ken, word daar dinge wakker gemaak wat hulle albei geblo het nie meer bestaan nie. Die sluier word so effens gelig oor die aktiwiteite van die Franse Vreemde Legioen. Hierdie liefdesverhaal bevat ‘n sterk skeut spanning. Dit bewys ook dat die erotiese nie net vir jongmense beskore is nie.  

Stuur Boodskap

Kontak Mêrie Scheepers direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗