Terug na Lede
Evert Buurman
Evert Buurman
member

Evert Buurman (1958) is op Witbank in die destydse Oos-Transvaal van ́n Nederlandse vader

en Afrikaanse moeder gebore. Hy studeer aan die Universiteit van Pretoria waar hy die grade

BLC en LL.B behaal. Hy praktiseer vir etlike jare as prokureur in Pretoria voor hy na Kaapstad

verhuis en vandaar na Europa waar hy in Nederland, Slowakye en lank in Spanje woon. Hy

woon tans in Italië, waar hy as sogenaamde madre lingua, Engels by verskillende skole doseer.

Bo-en-behalwe Afrikaans en Engels praat hy Nederlands, Spaans, Frans (minder goed) en leer

tans Italiaans. Hy het een seun, Anthon de Wet, en ́n kleinseun, Jan-Anthon Beer, en hulle

woon saam met Jean-Mari in Nederland.

***


Evert Buurman (1958) was born in Witbank, in the then Eastern Transvaal, to a Dutch father

and an Afrikaans mother. He studied at the University of Pretoria, where he obtained the degrees BLC and LL.B.

He practiced as an attorney in Pretoria for several years before moving to Cape Town, and from there to Europe,

where he lived in the Netherlands, Slovakia, and for a long time in Spain. He currently lives in Italy, where he teaches

English as a so-called madre lingua at various schools. In addition to Afrikaans and English, he speaks Dutch and


Spanish, French (less well), and is currently learning Italian. He has one son, Anthon de Wet, and a grandson, Jan-

Anthon Beer, and they live together with Jean-Mari in the Netherlands.

Lid sedert 22 Sep 2026
1
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
2
VAN OEKRAÏNE TOT IRAN
Naledi • 2026
Naledi 2026 ISBN: 9781997476061
Van Oekraïne tot Iran, Reisverhale met ́n lag en ́n traan is ́n kort verhaalbundel wat saamgestel is uit ́n keur van talle reisverhale en ervarings wat deur die skrywer, Evert Buurman, oor jare van herwaarts en derwaarts reis neergeskryf en opgeteken is. • In hierdie bundel verskyn staaltjies en annekdotes van veral ervarings in moeiliker begaanbare gebiede en bestemmings. Die verhale dek hoofsaaklik die gebied rondom die Swart See en verder suid na die Midde-Ooste en uiteindelik Iran. • Die verhale in hierdie bundel spruit uit die skrywer se voorliefde vir geskiedenis en argeologie en reise wat onderneem is vir doeleindes van navorsing oor die oudste strata van die mensdom se geskiedenis * * * • Van Oekraïne tot Iran – Reisverhale met ’n Lag en ’n Traan (From Ukraine to Iran – Travel Stories with a Smile and a Tear) is a short story collection composed of a selection of numerous travel tales and experiences recorded and noted by the author, Evert Buurman, over years of traveling here and there. • This collectin features anecdotes and stories, particularly from experiences in more diffi cult-to-access areas and destinations. The tales mainly cover the region around the Black Sea and further south to the Middle East, ultimately reaching Iran. • The stories in this collection stem from the author’s passion for history and archaeology, and the travels undertaken for research purposes regarding the oldest strata of humanity’s history.”
Van Oekraine tot Iran
Naledi
Naledi ISBN: 9781997476061
• Van Oekraïne tot Iran, Reisverhale met ´n lag en´n traan is ´n kort verhaalbundel wat saamgestel is uit ´n keur van talle reisverhale en ervarings wat deur die skrywer, Evert Buurman, oor jare van herwaarts en derwaarts reis neergeskryf en opgeteken is. • In hierdie bundel verskyn staaltjies en annekdotes van veral ervarings in moeiliker begaanbare gebiede en bestemmings. Die verhale dek hoofsaaklik die gebied rondom die Swart See en verder suid na die Midde-Ooste en uiteindelik Iran. • Die verhale in hierdie bundel spruit uit die skrywer se voorliefde vir geskiedenis en argeologie en reise wat onderneem is vir doeleindes van navorsing oor die oudste strata van die mensdom se geskiedenis

Stuur Boodskap

Kontak Evert Buurman direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗