Henog was volgens Genesis die sewende geslag ná Adam en die oupagrootjie van Noag. Van hom word net gesê dat hy met God gewandel het, en dat God hom weggeneem het sonder dat hy gesterf het. Eeue later het Joodse skrywers die Boek van Henog in sy naam geskryf, oor wat hy in die hemel en aan die eindes van die aarde gesien het. Die boek is in die Ortodokse kerk van Ethiopië deel van die Bybel.
Kontak Henog direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.