🏡 Taalhuis 🇿🇦 Die Punt 👤 Die Mens ✍️ Die Skrywer 🎨 Die Kunstenaar 📰 Die Koerant 🧠 Die Gewete 🎤 Die Stem 🎓 UvdL 📻 Die Radio 📺 Die TVkamer 🎬 Die Fliek
❤️ Samewerking Borg AvSA →
Maandag-mites

Maandag-mites

Elke Maandag bekyk ons op ons sosiale media 'n algemeen aanvaarde mite of wyd verspreide stukkie disinformasie en probeer agter die kap van die byl kom. Jy kan ook elke week hier inloer om te sien wat waar is, wat disinformasie is, en wat iewers tussen-in val. Konteks is koning!
MITE #10
As Suid-Afrika Agoa verloor, sal ons ekonomie in duie stort

Maandag-mites met AvSAVandag deel ons Maandag-mites op ’n Sondag, want die saak is tydsensitief. Daar is ’n groot moontlikheid dat Suid-Afrika môremiddag (2 November) verwyder kan word va…

3 bronne Lees die volle argument
MITE #9
Die Amerikaans-Israeliese fotojoernalis Heidi Levine is onlangs aan die Wesoewer deur Palestyne aangeval.

Maandag-mites met AvSADie inspirasie vir vandag se Mites is die amper 200 mense wat met disinformasie gereageer het op 'n AvSA-Facebookplasing oor die aanval op die joernalis Heidi Levine…

4 bronne Lees die volle argument
MITE #8
Suid-Afrika word deur ’n “Moslemgevaar” bedreig.

Maandag-mites met AvSAMite: Suid-Afrika word deur ’n “Moslemgevaar” bedreig.Feit: Moslem-Suid-Afrikaners is deel van wat SA as land is. Islam is al sedert die 1650’s deel van ons geskiede…

0 bronne Lees die volle argument
MITE #7
Die Groenland-ooreenkoms gee Amerika permanente beheer oor die eiland se veiligheid en seldsame aardminerale, sonder enige ekstra koste vir Amerikaanse belastingbetalers.

Kom ons koel dié week ’n bietjie af met ’n interessante onderwerp wat vir ’n slag min met Suid-Afrika uit tewaai het.Groenland: Hoeveel het Amerika werklik gewen?Mite: Die Groenland-ooree…

6 bronne Lees die volle argument
MITE #6
Suid-Afrika het 145 rasgegronde wette, en wit mense is die vernaamste slagoffers. Ons is die mees rasgereguleerde land ter wêreld.

Feit: Die lys van 145 wette bevat uiteenlopende wetsoorte. Party gee voorkeur aan sekere rasse. Ander vereis dat ’n raad die land se bevolkingsamestelling moet weerspieël, of maak voorsie…

7 bronne Lees die volle argument
MITE #5
⁠Die Israeliese premier Benjamin Netanyahu het nie vooraf geweet dat Hamas ʼn inval (wat uiteindelik op 7 Oktobeer 2023 plaasgevind het) beplan nie.

Mites1.⁠ ⁠Die Israeliese premier Benjamin Netanyahu het nie vooraf geweet dat Hamas ʼn inval (wat uiteindelik op 7 Oktobeer 2023 plaasgevind het) beplan nie.2.⁠ ⁠Die oorlog is in die eerst…

3 bronne Lees die volle argument
MITE #4
Wouter Basson is dekades lank geteister en vervolg, maar nooit aan ’n enkele misdaad skuldig bevind nie – hy is dus aan alle fronte onskuldig bewys.

WOUTER BASSON❌MITES* Wouter Basson is dekades lank geteister en vervolg, maar nooit aan ’n enkele misdaad skuldig bevind nie – hy is dus aan alle fronte onskuldig bewys.* Project Coast wa…

3 bronne Lees die volle argument
MITE #3
Dr. Imtiaz Sooliman en sy organisasie, Gift of the Givers, ondersteun of finansier Hamas.

FEIT: Sooliman is ’n uitgesproke ondersteuner van Palestynse regte, maar dit is nie dieselfde as steun aan Hamas nie.Bewerings dat hy en Gift of the Givers bande met Hamas het of die orga…

2 bronne Lees die volle argument
MITE #2
Wantroue in News24 se joernalistieke inhoud maak deel uit van die rede waarom Media24 tans weens finansiële en mark-uitdagings herstruktureer.

Feit: News24 is die afgelope vyf jaar in onafhanklike navorsing gelei deur die gesaghebbende Reuters-instituut as Suid-Afrika se mees vertroude Engelstalige aanlyn nuushandelsmerk aangewy…

1 bron Lees die volle argument
HALWE WAARHEID #1
Voorspelling: Suid-Afrika se wit bevolking kan teen 2066 tot net 2 persent krimp.

Feit: Die syfer van 2 persent is ’n projeksie, nie ’n sekerheid nie, en konteks is nodig.Wit Suid-Afrikaners het in 1996 sowat 11 persent van die bevolking uitgemaak. In 2022 was dit 7,3 …

0 bronne Lees die volle argument
Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗
🏡 Taalhuis 🇿🇦 Die Punt 👤 Die Mens ✍️ Die Skrywer 🎨 Die Kunstenaar 📰 Die Koerant 🧠 Die Gewete 🎤 Die Stem 🎓 UvdL 📻 Die Radio 📺 Die TVkamer 🎬 Die Fliek