FW+
Verklein

FW+

Federasie vir Wrokke Plus

"die selektiewe belangrikheid van die geskiedenis, onthou wanneer daar teenoor jou gesondig is maar nooit wanneer jy gesondig het nie" - Coenie Müller

Aangesien FW+ tans uit een volkstraat bestaan, is dit volgens Stefan Mulder tegnies reeds die grootste politieke beweging per vierkante meter in Suid-Afrika.

Nuusblad

Sien almal →
Oranje-B: Nul vlugtelinge. Ons grense hou.
Amerika Immigrasie

Oranje-B: Nul vlugtelinge. Ons grense hou.

Stefan Mulder, Woordvoerder vir GrenseTerwyl ons bure in Orania honderde inwoners verloor (ek gebruik die hoër skatting, aangesien Oranje-B nie in kleingeestigheid glo nie), kan ek met trots aankondi...
Wian Anders Wian Anders • 26 Okt 2026