Lees dit hier, laai dit af, en deel dit gerus — stuur dit aan op WhatsApp, per e-pos of waar jy ook al wil.
Oktober 2026NUUTSTE
Saamwerk - AvSA se PDF Nuusblad · Uitgawe 1 · 👁 310 keer gelees
Saamwerk is hier! 📰
Die eerste nuusblad van Afrikaners vir Suid-Afrika. Lees waarom jou stem op 4 November saak maak, hoe AvSA spontaan ontstaan het, en waarom Afrikaanssprekendes ‘n eerlike gesprek oor die toekoms nodig het.
Plus: Roelf Meyer se boekgesprekke vanaf môre in Kaapstad, Pretoria en Johannesburg.
Lees dit, en stuur dit aan vir iemand wat dit moet sien.