🏡 Taalhuis 🇿🇦 Die Punt 👤 Die Mens ✍️ Die Skrywer 🎨 Die Kunstenaar 📰 Die Koerant 🧠 Die Gewete 🎤 Die Stem 🎓 UvdL 📻 Die Radio 📺 Die TVkamer 🎬 Die Fliek
❤️ Samewerking Borg AvSA →
Terug na Lede
Wilna Hugo
2
Afrikaners vir Suid-Afrika
1781 Lede
<p><strong>Wie en wat ons is</strong></p><p><br></p><p>Hierdie forum het ontstaan uit ’n verklaring waarin 48 progressiewe Afrikaners hul kommer uitgespreek het oor disinformasie dat Afrikaners slagoffers van ’n beweerde volksmoord is en oor die algemeen in Suid-Afrika te na gekom word. Hierdie d...
Ander Lede
Naledi
member 459 Lede
<p>Naledi, as ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse boekuitgewer wat met sorg, moed en visie stories die lig laat sien wat andersins dalk stil sou bly. Die naam “Naledi” – wat in verskeie Suid-Afrikaanse tale “ster” beteken – is gepas: dié uitgewer is daarop gerig om nuwe stemme te laat skitter en geve...
Ander Lede
1
TUSSEN DIE HAMER EN DIE AAMBEELD… MET ALZHEIMERS
Naledi
Naledi ISBN: 9781928530923
TUSSEN DIE HAMER EN DIE AAMBEELD… MET ALZHEIMERS Alzheimers, soos ons as gesin dit die afgelope paar jaar leer ken het, is ’n wrede, aftakelende siekte wat die slagoffer stadig maar seker bekruip en onverwags inhaal, sy gedagtewêreld in beslag neem, sy geheue met hom laat parte speel en dan, mettertyd, sy hele menswees stukkie vir stukkie in besit neem. Dis ’n geheimsinnige siekte wat die persoon in ’n totaal ander mens verander as die een wat jy geken het. Dis ’n uitmergelende siekte wat die persoon se dierbares laat voel dat hulle letterlik tussen die hamer en die aambeeld beland het. Die doel van hierdie boek is om in alle opregtheid ander te help wie se geliefdes deur alzheimers getref word en vir wie dit, net soos vir ons gesin, ’n vreemde siekte is. Ons vertrou dat hulle versterk sal word op hul pad met Alzheimer se siekte want ’n maklike pad is dit beslis nie. *** Wilna Hugo het in die Montagu-distrik grootgeword en het sedert haar hoërskooldae ’n liefde vir skryf gehad. Dit was egter eers ná haar aftrede dat sy begin gedigte skryf het, asook kort artikels en kinderstories. Sy was vir ’n hele paar jaar lid van die Woordgilde in wie se bundels van haar gedigte verskyn het. Sy publiseer ook ’n gedig in die 5de Bloemlesing, Teater van die Verlore Tyd, van die Breedevallei Dichters (2012). ’n Klompie van haar geestelike gedigte is, sommer vir die gesin, in ’n bundeltjie So diep afhanklik saamgevat.   *** NIE FIKSIE SAGTEBAND R220.00 213 mm x 137 mm 124 BLADSYE ISBN: 9781928530923

Stuur Boodskap

Kontak Wilna Hugo direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.

Deel van die Taalhuis Netwerk
Die Netwerk
Taalhuis
Die tuiste van Afrikaans aanlyn
↗
Onderhou deur
Die Gewete
Diepte-analise & onafhanklike kommentaar
↗
Geborg deur
Die Koerant
Gestig 2026 · Afhanklike Joernalistiek
↗
'n Bymekaarkompunt
Die Punt
Afrikaanse Gemeenskap Aanlyn
↗
Gebou deur
DieMens
Digitale oplossings vir die Afrikaner
↗
Vir die kreatiewe
Die Kunstenaar
Kuns, kultuur & skepping
↗
Vir die skrywende
Die Skrywer
Afrikaanse letterkunde & skryfkuns
↗
Vir die spreker
Die Stem
Afrikaanse stem & podiumkultuur
↗
🏡 Taalhuis 🇿🇦 Die Punt 👤 Die Mens ✍️ Die Skrywer 🎨 Die Kunstenaar 📰 Die Koerant 🧠 Die Gewete 🎤 Die Stem 🎓 UvdL 📻 Die Radio 📺 Die TVkamer 🎬 Die Fliek