Melanie Britz is tans 'n gespesialiseerde lewensafrigter. Na 'n Honneursgraad in Kommunikasiekunde aan die Universiteit van Johannesburg het sy onder meer as joernalis, nuusredakteur vir 'n streekkoerant van Media24, polisiewoordvoerder en eiendomsagent gewerk.
Kontak Melanie Britz direk. Jou boodskap sal per e-pos gestuur word.